Onwettige jag met honde

Loading player...
Die onwettige jag met honde bly ‘n groot kopseer in die Vrystaat en baie boere en grondeienaars is onder groot druk. Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se dr Jane Buys…
21 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min