Dr Corné Mulder oor Washington besoek

Loading player...
President Cyril Ramaphosa en ‘n afvaardiging van die Suid-Afrikaanse regering sal na verwagting vandag met die president van die VSA, Donald Trump, ontmoet om handelsbande te versterk. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het verlede week tydens NAMPO Oesdag met die leier van die VF+, dr Corné Mulder, oor die aangeleentheids gesels…
21 May 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min