Adjunk-president Paul Mashatile besoek NAMPO 2025

Loading player...
NAMPO 2025 sal veral gekenmerk word aan die aantal besoeke van hooggeplaasdes, soos president Cyril Ramaphosa, wat die ekspo ook as ‘n boer besoek en aankope gedoen het. Kort of sy hakke het adjunk-president Paul Mashatile gevolg…
20 May 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min