Delf Steeds Dieper - 16 Mei 2025
--:--
Izak Coetzee het geen bekendstelling in hierdie program nodig nie. Kosbare Izak kom gee ‘n dieper verstaan van dit wat vir ons opgeteken staan in Jeremia 31 en ook Esegiel 36. Kyk eers na die twee hoofstukke voordat jy na die Potgooi luister!
Andermaal teen tien oor tien sal Elizabeth Jordaan by my aansluit om verder te gesels oor die nalatenskap van Andrew Murray.
Hierdie reeks is reeds geruime tyd aan die gang. Vanaf die datum 14 Junie 2024 word hierdie bydraes op potgooi aangebied. Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister.