Bizskoops - 15 Mei 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid
# Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is
# In internasionale sakenuus... Donald Trump het hom daartoe verbind om alle sanksies teen Sirië op te hef
# In beleggingsnuus… Die VSA-China-transaksie versterk globale markte, maar tref goud en die rand negatief
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die inkrimping van die vervaardigingsektor
15 May 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 14 Mei 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met professor Deon Tustin van Unisa oor die nuutste voorspellings van die Buro vir Marknavorsing en Unisa Ekonoom van die Jaar-kompetisie. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het gestyg en Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die kommer wat deur die Nasionale Tesourie…
14 May 9 min

Bizskoops - 07 Mei 2026

Suid-Afrika kan vanjaar ongeveer eenduisend 540 sake-insolvensies sien, terwyl stygende brandstofkoste verbruikers aanspoor om reis te verminder. Ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die vraag of die Suid-Afrikaanse Reserwebank die leiding van die Federale Reserweraad en die Bank van Engeland kan volg om rentekoerse konstant…
7 May 8 min

Bizskoops - 30 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die brandstofbelastingverligting is verleng tot 2 Junie, terwyl die regering veranderinge aan sy valutabeheerstelsel en openbare verkrygingsregulasies voorstel. Professor Waldo Krugell besin oor die stand van die ekonomie in die lig van Vryheidsdag en vra of ware vryheid moontlik is sonder ekonomiese groei. In globale…
30 Apr 10 min

Bizskoops - 23 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se inflasie het effens gestyg, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het 'n hupstoot vir groot dieselgebruikers ingestel. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel sy insig in die besluit van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) om Suid-Afrika se 2026 BBP-groeivoorspelling met sy April Wêreld…
23 Apr 9 min

Bizskoops - 16 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se padvrag- en landbousektore is onder toenemende druk as gevolg van stygende dieselpryse, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy skuldinvorderingspogings verskerp. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed onlangse meningspeilings wat aandui dat werk steeds die grootste bekommernis van Suid-Afrikaanse kiesers is. Professor…
16 Apr 10 min