BnK - RMIS se Dewald Olivier oor jongste verbod

Loading player...
Die beheer van bek-en-klouseer in Suid-Afrika bly ‘n groot kopseer. Red Meat Industry Services se hoof-uivoerende beampte, Dewald Olivier, vra egter vir groter omsigtigheid wanneer gesprekke rondom dit gevoer word. Elzette Boucher-Kruger het met hom op NAMPO Park gesels…
13 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min