Jou identiteit in Christus

--:--
Hui-Mari Meyer & Rhonel van Loggerenberg kuier in die ateljee om te gesels oor digitale verslawing en dié dinge wat ons identiteit in Christus van ons roof.
Berdine Swart van The Local Edit vertel meer oor dié besonderse aanlyn-platform wat plaaslike handwerk, ontwerp en kuns vier.
13 May Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Inspirerende leierskap

Jurie Schoeman en Brand Pretorius gesels oor Inspirerende leierskap Riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek.
16 Sep 1 hr 30 min

Selfbejammering & Koninkrykskinders

Caylin Prince kuier in die ateljee om te gesels oor haar boek Decline Pity Parties & invite mercy. Jozine Botha vertel hoe om Koninkrykskinders volgens ‘n pastorale ouerskapsplan groot te maak.
9 Sep 1 hr 30 min

Gebou op die Rots

Pastoor Marielle de Vos gesels oor die simboliek van rotse en klippe in die Bybel. Ds. Ian Coetzee van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Tygerberg vertel meer oor die Missions Expo 2025 waar uitreike en sendingorganisasies in die kollig geplaas word.
2 Sep 1 hr 30 min

'n Liefdevolle Vader

Lewensafrigter, Amanda de Lange, kuier in die ateljee en word daar gesels oor die verhouding tussen ouers en volwasse kinders. Sakevrou & entrepeneur, Joey Stofberg van Treats Food Distibutors, deel haar getuienis.
26 Aug 1 hr 33 min

Vir die jongklomp

Jaco Strydom gesels oor sy jongste boek Eendag te ver wat spesiaal vri jong Jesus-volgelinge geskryf is. Julita Kok vertel meer oor die Matt Redman-konsertreeks en Annique Jordaan en Lelani Brugman vertel meer oor hul Woord en Wsyie-kinderbediening.
19 Aug 1 hr 08 min