Weird Wide Web - Chat GPT verbreek 'n 12-jarige huwelik

Loading player...
'n Griekse vrou het besluit om van haar man van 12 jaar te skei nadat ChatGPT haar meegedeel het dat hy 'n verhouding het, bloot deur die koffiemoer in sy koffiebeker te "lees".
12 May 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min