Waarom Suid-Afrikaanse rooivleis duurder is as ander proteïenbronne

Loading player...
Verbruikers kla dikwels oor die hoë prys van rooivleis in Suid-Afrikaanse winkels, maar volgens dr. Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), moet hierdie prys in konteks gesien word.
14 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min