Moderne graanproduksie véél meer as ‘druk goeters in die grond’

Loading player...
Moderne graanverbouing is deesdae baie meer as net saai, oes en verkoop.
Dr. Tobias Doyer, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, meen boerdery verg uitgebreide tegniese kennis, groot finansiële beleggings en gesofistikeerde tegnologie, en is dit ver verwyder van die romantiese beeld van ’n eenvoudige plaaslewe.
13 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min