Sheralyn Cloete - Only the truth will set you free

--:--
Johann Els is speaking to Sheralyn Cloete, who is Naked Truth Project’s South African regional coordinator, and is pioneering the work in South Africa.
8 May 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Lewende Offers

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers.
12 Jun 11AM 4 min

Kalaharistories: Slotparagraaf van my lewe

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf…
12 Jun 11AM 6 min

Huweliksfokus: Kies om jou huwelik te beskerm

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Ek kies om my huwelik te beskerm.”
11 Jun 10AM 4 min

Retief Burger:

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Standvastige Karakter dra morele gesag”.
10 Jun 11AM 4 min

Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20
10 Jun 10AM 5 min