Pieter Bergh - Altyd groot teen die Cheetahs
--:--
Die Suzuki Griekwas staal hulself vir ’n klipharde buurstryd wanneer hulle Saterdag in Kimberley teen die Toyota Cheetahs te staan sal kom in die SA Beker.
Indien die Pumas in Welkom teen die Griffons vasval en die Griekwas wen, kan hulle moontlik weer tot eerste op die punteleer klim.
Die Griekwas het hul sterkste moontlike span gekies vir die kragmeting, en die breier, Pieter Bergh, het aan OFM Sport gesê dis altyd ’n taai wedstryd.