Hendri Steyn - Donna le Roux
--:--
Die land se voorste junior tennisspeler, Donna le Roux, speel vir oulaas in die gesogte Amanda Coetzer-tennistoernooi wat vanoggend in Bloemfontein begin het.
Die spogtoernooi wat jaarliks by Oranje Meisiesskool gespeel word vind vir die 26ste keer plaas en die druk is op die gasheer.
Oranje is die nommer een tennisskool in die land, en is ook die driemalige agtereenvolgende kampioene.
Le Roux speel vir die laaste keer in die toernooi en sy wil op ‘n hoë noot groot.
Oranje se afrigter Hendri Steyn he aan OFM Sport gesê hulle sal alles in hul vermoe doen om die titel te verdedig.