Hendri Steyn - 2025 Amanda Coetzer-tennistoenooi
--:--
Die 2025 Amanda Coetzer-tennistoenooi in het vanoggend in Bloemfontein afgeslaan en drie dae van opwindende aksie lê voor.
Die land se agt beste skool tenninspanne spook sake uit tydens die 26ste weergawe van die spogtoernooi, en die gasheer, Oranje Meiseisskool is die span om te klop.
Hulle mik vir ‘n vierde agtereenvolgende titel, maar spanne sooks Rhensish, Bloemhof en Waterkloof kan maklik vir ‘n verasing sog.
Die afrigter van Oranje, Hendri Steyn, het aan OFM Sport gesê daar is druk op sy span, maar die is egter iets was hulle verwelkom.