Tiaan Swanepoel - Cheetahs buiging en Griekwas
--:--
Die Toyota Cheetahs staal hulself vir ’n harde en moeilike buurstryd teen die Suzuki Griekwas wanneer dié twee spanne Saterdag in Kimberley koppe stamp.
Die Cheetahs sal na verwagting hul sterkste moontlike span kies vir die kragmeting, terwyl die Poubloues baie diepte in hul spelerspens het.
’n Tuishalfeindstryd, asook spogregte, is op die spel in die kragmeting, en die wedstryd beloof om opwindend te wees.
Die nuwe Cheetahs-losskakel, Tiaan Swanepoel, wat verlede sy buiging gemaak het, het aan OFM Sport gesê hulle sal deeglik getoets word.