AFRIKAANS VERJAAR! Anton Olwage gesels met Gerhard Pretorius oor ons Afrikanse Taal wat 'n 100 jaar oud is vandag

Loading player...
AFRIKAANS VERJAAR! Anton Olwage gesels met Gerhard Pretorius oor ons Afrikanse Taal wat 'n 100 jaar oud is vandag 08-05-25
8 May 2025 Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 24-03-26

In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
24 Mar 8 min

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 18-03-26

In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie…
18 Mar 8 min