
Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus
--:--
Johann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek.