Heinrich Wentzel vertel ons oor sy aangrypende rol op Niggies.

Loading player...
Niggies—’n aangrypende drama oor trauma en verlossing, gebaseer op ’n waar gebeurde misdaad van 1965. Op kykNET moet dit nie misloop nie!
Niggies is Dinsdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream
7 May 2025 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min