Bloemskou 2025: SA Stamboek toekennings

Loading player...
Nog ‘n hoogtepunt is die SA Stamboek toekennings. Johan Gunter gesels met Ester Hetrzog van Boshoff Bonsmaras in Delmas oor die Mentorskap toekenning wat hulle ontvang het en dan ook Met Clinton Colltet van Venterstad wat die kleinvee dubbeldoel in vleisras toekenning ontvang het.
7 May 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min