Steenhuisen: Diere-identifikasie en naspeurbaarheid is sleutel tot rooivleisuitvoer en veediefstalbeheer

Loading player...
Suid-Afrika se rooivleisbedryf sal nie mededingend bly op die internasionale mark sonder ’n naspeurbaarheidstelsel nie. Só sê landbouminister John Steenhuisen wat verlede week die Bloemskou besoek het.
4 May 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min