Skaapbestuur: Rooikatbeheer

Loading player...
Johan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag skaapbestuur met OVK se John Melville. Vandag hoor ons oor strategiese metodes om die rooikat te beheer.
2 May 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min