Bloemskou 2025: Skaapskeer

Loading player...
Johan Gunter gesels met Isak Klopper van NWKV oor die nasionale skaapskeer kampioenskappe en die aanwys van die span wat SA oorsee gaan verteenwoordig, asook met Hans van Schalkwyk, een van die skeerders gesels wat deel van die span is.
2 May 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min