Melinda Bam_Die verhouding tussen grootouers, kinders en kleinkinders

Loading player...
Melinda Bam is geen onbekende nie, maar min mense ken haar hart en die waardes waarvoor sy staan. As self 'n Ouma van vier kleinkinders het ek by hierdie jong mamma soveel insig gekry en glo ek dit gaan vir jou dieselfde ervaring wees. Om te hoor hoe die hart van 'n millennial klop vir hierdie belangrike onderwerp, het my laat besef dat die belegging wat ons in ons kinders se lewens maak, werklik in die toekoms sal eggo.
Geniet hierdie een!
1 May 2025 English South Africa Religion & Spirituality · Society & Culture

Other recent episodes

Hein Kruger: Finansiële Beplanning Episode 1

Wanneer die wêreld onseker raak, voel dit eerste in ons sakke. Ek gesels met ’n kenner oor wat regtig agter die skerms van die ekonomie aangaan en hoekom jy dit voel. Hein Kruger is die stigter en besturende direkteur van Kruger Internasionaal, ’n bate- en welvaartbestuursmaatskappy wat hy in 2000…
27 Apr 24 min

Nopinki Mafuseni_Human Trafficking Survivor

In this powerful and deeply moving episode, we sit down with Nopinki Mafuseni, a survivor of human trafficking whose story is one of unimaginable hardship, courage, and ultimately hope. Referred to us by STOP – Human Trafficking of People in Cape Town, Nopinki shares her journey of survival and healing…
12 Mar 56 min

James de Villiers_Wat is "Eiewaarde"?

Hoe dink ek oor my eie waarde? As Christene word ons geleer ek moet niks wees nie sodat Jesus alles in my kan wees. Daar is verskeie Skrifte wat aangehaal word oor identiteit en nederigheid. Tog is daar 'n verwarring oor wat "Eiewaarde" werklik beteken en hoe ek as Christen…
10 Feb 17 min

The Health Paradigm _Laura Kirsten

Laura Kirsten is a Wellness Mentor who’s passionate about helping women reclaim their health and energy so they can live lives of fullness, purpose, and impact. Married for 19 years and mom to a 12-year-old boy, Laura deeply understands the demands of balancing family life, faith, and personal well-being. She…
12 Dec 2025 58 min

Die realiteite van Mensehandel_Mark Kuys

In hierdie episode uit die reeks oor Mensehandel, gesels ek met Mark Kuys van Afriforum Gemeenskapsveiligheid oor die werk wat hulle doen maar spesifiek wat die omvang van Mensehandel in Suid Afrika en omliggende lande is. Ons kyk na die redes, netwerke, belangrike faktore in die bekamping van hierdie georganiseerde…
7 Nov 2025 47 min