Retief Burger: die implikasie van die evangelie

--:--
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die implikasie daarvan in ons lewens elke dag.
29 Apr 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News 28 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
28 May 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Die Agenda van die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14
29 May 11AM 5 min

Kalaharistories - Sharlemaine se soeke

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sharlemaine…
29 May 11AM 6 min