Stoetrotte ook te sien op Bloemskou

Loading player...
Nog van die interessanthede by vanjaar se Bloemskou is die sogenaamde ‘fancy rats’. Johan Gunter gesels met Abbi Wiese oor haar stoetrotte wat te sien is in die plaaswerf saal.
29 Apr 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min