Hoefystersmee kompetisie aangebied by Bloemskou

Loading player...
Een van die nuutjies by vanjaar se Bloemskou is die hoefystersmee kompetisie. Johan Gunter het gaan loer hoe word perde skoene gemaak en beslaan; en met John Murdoch, president van die SAAPF gesels.
29 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min