ToekomsVenster | Elkeen sterf, maar net Een het opgestaan

Loading player...
Almal het hul sterfdag, selfs dié met mag en roem. Net diegene in Christus het hoop wat nie vergaan nie. Hierdie oordenking herinner ons aan daardie werklikheid.
28 Apr 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min