ToekomsVenster | ʼn Gebed vir eenheid

Loading player...
Laat ons bid vir eenheid – nie omdat ons dieselfde is nie, maar omdat Hy ons een maak.
28 Apr 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min