Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:29-30 met sy tema: “God se integriteit aan die kruis.”
Johann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek.
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
Johann Els gesels met Werner Marais, Pa van Miguel Marais wat die jaar sy 13de verjaarsdag vier met allerhande para-atletiek medaljes waarmee hy pronk… En dit nadat die diagnose met sy geboorte so donker was.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.