Vol landbouprogram by Bloemskou 2025

Loading player...
Johan Gunter gesels met Elmarie Prinsloo, HUB van Bloemskou oor wat skougangers kan verwag by die landbou afdeling en oor al die eerstes by vanjaar se skou...
23 Apr 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min