Petro Naudé bied inspirasie aan 'n volgende geslag landbouers

Loading player...
Petro Naudé, die Direkteur Nuwe Besigheidsontwikkeling by Serdev, deel van die Sernick Groep, het onlangs ‘n eerbewys vir landbou-entrepreneurskap van die i3A opleidingsinstituut ontvang vir haar bydrae tot die landboubedryf. Sy was ook die hoofspreker by i3A se onlangse gradeplegtigheid en het die volgende raad met die nuut gekwalifiseerdes gedeel…
23 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min