Studie oor polisiekorrupsie: Deel 1

Loading player...
Vandag staan OFM Agri ‘n bietjie stil by navorsing wat gedoen is rondom polisie korrupsie, wat die persepsies rondom dit is asook die invloed wat dit op gemeenskappe het. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met een van die navorsers, dr. Kobus Schwartz oor wat presies die studie behels het…
21 Apr 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min