Pieter Geldenhuys oor KI en landbou

Loading player...
By die onlangse Africa Agri Tech Konferensie en Ekspo, wat in Pretoria aangebied is, het disinformasie, digitale transformasie en die groeiende rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die landbou speel onder die loep gekom. Pieter Geldenhuys, Direkteur van die Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie, het die rol van KI in die landbou ondersoek, en die siening weerlê dat KI en menslike intelligensie met mekaar meeding.
15 Apr 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min