Landbouskool Hendrik Potgieter kompetisie

Loading player...
Dis die derde jaar wat Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg hul masjienskeer, handskeer en wolhanteringkompetisie aangebied het by die BKB kompleks by Bloemfontein skougronde. Johan Gunter het gesels met die skoolhoof mnr Christi Swarts asook met Anri Coetzee, die onderwyseres betrokke by hierdie kompetisie asook twee van die leerders wat eerste plekke behaal het.
13 Apr 2025 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min