Jopie Coetzee vier die Paasgebeure

Loading player...
Charles van Onselen gesels met Jopie Coetzee. Sy boek “Aangeraak in die maelstrom van die Paasgebeure” is so pas omskep na ‘n luisterboek vir blindes en siggestremdes. Ons gaan met hom gesels oor sy eie getuienis en die storie agter sy boek
10 Apr 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - I give everything and everyone to you

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “I give everything and everyone to You, Lord Jesus.”
19 Aug 11AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus beroep hom op die waarheid

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 25 waar Paulus hom beroep op die waarheid.
18 Aug 10AM 6 min