Sako Makata - Returning after facial fracture

--:--
The Suzuki Griquas winger Sako Makata is locked and loaded to make his return to the field less than a fortnight after sustaining a facial fracture.
The former Blitzboks sustained a potentially serious injury during the 118-3 victory against the Border Bulldogs in his native East London.
The powerful winger has been named on the bench for this afternoon’s game against Eastern Province, and he is itching to get back out on the park.
The 26-year-old told OFM Sport that he is very fortunate to be playing already.
11 Apr 1AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Pieter Bergh - Altyd groot teen die Cheetahs

Die Suzuki Griekwas staal hulself vir ’n klipharde buurstryd wanneer hulle Saterdag in Kimberley teen die Toyota Cheetahs te staan sal kom in die SA Beker. Indien die Pumas in Welkom teen die Griffons vasval en die Griekwas wen, kan hulle moontlik weer tot eerste op die punteleer klim. Die…
8 May 8AM 1 min

Pieter Bergh - Verdediging teen die Cheetahs

Die Suzuki Griekwas sal op hul verdediging fokus wanneer hulle Saterdag in Kimberley teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die laaste rondte van wedstryde in die SA Beker. Die Griekwas is die verdedigende kampioene en die gunstelinge om Saterdag koning te kraai in die buurstryd, maar hulle sal…
8 May 8AM 1 min

Hendri Steyn - Donna le Roux

Die land se voorste junior tennisspeler, Donna le Roux, speel vir oulaas in die gesogte Amanda Coetzer-tennistoernooi wat vanoggend in Bloemfontein begin het. Die spogtoernooi wat jaarliks by Oranje Meisiesskool gespeel word vind vir die 26ste keer plaas en die druk is op die gasheer. Oranje is die nommer een…
8 May 6AM 1 min

Hendri Steyn - 2025 Amanda Coetzer-tennistoenooi

Die 2025 Amanda Coetzer-tennistoenooi in het vanoggend in Bloemfontein afgeslaan en drie dae van opwindende aksie lê voor. Die land se agt beste skool tenninspanne spook sake uit tydens die 26ste weergawe van die spogtoernooi, en die gasheer, Oranje Meiseisskool is die span om te klop. Hulle mik vir ‘n…
8 May 5AM 1 min

Tiaan Swanepoel - Cheetahs buiging en Griekwas

Die Toyota Cheetahs staal hulself vir ’n harde en moeilike buurstryd teen die Suzuki Griekwas wanneer dié twee spanne Saterdag in Kimberley koppe stamp. Die Cheetahs sal na verwagting hul sterkste moontlike span kies vir die kragmeting, terwyl die Poubloues baie diepte in hul spelerspens het. ’n Tuishalfeindstryd, asook spogregte,…
8 May 3AM 1 min