Risiko van voëlgriep

Loading player...
Die risiko wat voëlgriep vir die landboubedryf en gesondheid van Suid-Afrika inhou is beduidend. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die FairPlay Move se Francois Baird oor ‘n onlangse aanlynberaad wat hulle aangebied het om die saak te bespreek…
9 Apr 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min