ToekomsVenster | Here maak ons doof vir donker en oop vir lig

Loading player...
Dalk het dit tyd geword om die Here te vra om om ons doof te maak vir die negatiewe praatjies en instrumenteel te maak in ʼn nuwe, positiewe en opbouende meesterverhaal.
7 Apr 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min