BTW nulkoers vir sekere rooivleisprodukte

Loading player...
Die Rooivleisbedryf wen met ‘n BTW nulkoers aansoek. Johan Gunter gesels met James Faber, voorsitter van die nasionale RPO oor hierdie goeie nuus, watter impak dit maak op die verbruikersbeursie…
7 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min