Dr. Jane Buys: Terugvoer oor veediefstalberaad

Loading player...
Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou na ‘n beraad oor veediefstal waar bestaans en opkomende boere veral hul misnoë uitgespreek oor die probleme wat hulle ervaar. Tydens hierdie beraad is daar 5 kernaspekte uitgewys…
7 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min