Jako Meyer versit berge met sy nuwe enkelsnit!

Loading player...
Op 21 Februarie 2025 vrystel JAKO MEYER sy splinternuwe enkelsnit, 'N MAN EN 'N BERG. Dit is sy eerste vrystelling van 2025 en volg op sy suksesvolle enkelsnit 'Ballito'. Die lied, geïnspireer deur JAKO se tyd in die natuur, reflekteer op die berg wat ons as mense skep en saam dra. 'N MAN EN 'N BERG is vol diep lirieke en het JAKO se kenmerkende styl van sterk beelde en melodieë.
5 Apr 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Amy Jones on "Again": Choosing What Feels Real

South African singer-songwriter Amy Jones joins us to talk about her heartfelt new single "Again" out now on all streaming platforms. She opens up about the personal story behind the song, letting go of the noise and chasing what truly matters, her family, her baby boy, and a love that…
13 Aug 7 min

Logan W. James: Van Binnelanders tot Somerson

Ek het gaan klets saam met die ongelooflik talentvolle Logan W. James akteur op kykNET se Binnelanders, wat binnekort saamspeel in die Suid-Afrikaanse rolverdeling van MAMMA MIA!, en nou sy eerste Afrikaanse enkelsnit, Somerson, vrystel. Ons gesels oor die nuwe liedjie, sy terugkeer na Binnelanders, sy pad vanaf 'n Vrystaatse…
4 Aug 7 min