Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa

Loading player...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151.

Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
3 Oct 2018 Afrikaans South Africa Places & Travel

Other recent episodes

1. Sout van die aarde. Met Francois Haasbroek

Wanneer jy die pad na die Kalahari vat, berei jy jou voor op die woestyn – jy pak sonskerm en ’n breërandhoed in. Maar hoe gemaak as dit skielik reën en die Kalahari se gewoonlik droë panne vol water staan?
20 Oct 2017 10 min