Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe

Loading player...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169.

Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
17 Oct 2018 Afrikaans South Africa Places & Travel

Other recent episodes

1. Sout van die aarde. Met Francois Haasbroek

Wanneer jy die pad na die Kalahari vat, berei jy jou voor op die woestyn – jy pak sonskerm en ’n breërandhoed in. Maar hoe gemaak as dit skielik reën en die Kalahari se gewoonlik droë panne vol water staan?
20 Oct 2017 10 min