Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo

Loading player...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5.

Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
28 Nov 2018 Afrikaans South Africa Places & Travel

Other recent episodes

1. Sout van die aarde. Met Francois Haasbroek

Wanneer jy die pad na die Kalahari vat, berei jy jou voor op die woestyn – jy pak sonskerm en ’n breërandhoed in. Maar hoe gemaak as dit skielik reën en die Kalahari se gewoonlik droë panne vol water staan?
20 Oct 2017 10 min