Ep.35 'Full throttle' op vakansie

Loading player...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep se November/Desember uitgawe in 2008, uitgawe #10.

Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
22 Jan 2019 Afrikaans South Africa Places & Travel

Other recent episodes

1. Sout van die aarde. Met Francois Haasbroek

Wanneer jy die pad na die Kalahari vat, berei jy jou voor op die woestyn – jy pak sonskerm en ’n breërandhoed in. Maar hoe gemaak as dit skielik reën en die Kalahari se gewoonlik droë panne vol water staan?
20 Oct 2017 10 min