Skaapbestuur: Wenke met ramme en wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels skaapsake met John Melville wat belangrike wenke oor ramme gee en Dawie Killian het nuus uit OVK se wolkantoor…
4 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min