Toyota SA jongafslaers kompetisie by Bloemskou 2025

Loading player...
Die Toyota SA jongafslaers kompetisie vind op op Maandag, 28 April plaas tydends Bloemskou. Johan Gunter het met die 2023 wenner, wat ook die nasionale kompetisie gewen het, Vincent Pike, gesels oor wat dit vir hom beteken het asook Allan Sinclaer, besturende direkteur van Vleissentraal beoordeel…
1 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min