ToekomsVenster | Dit is volbring, die rekening is gesluit

Loading player...
“Tetelestai” is maar een woord, maar dit het ʼn ewige waarheid: jou skuld is volkome betaal.
31 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min