Onwettige handel in vervalsde landbou-insette

Loading player...
Daar is 'n gesegde wat sê 'nabootsing is die opregste vorm van vleiery'. Vervalste oesbeskerming en saadprodukte is egter 'n kritieke bedreiging vir boere, die omgewing en voedselsekerheid. Direkteur-generaal van die Transnasionale Alliansie om onwettige handel te bekamp, Jeffrey P. Hardy, en Syngenta hoof van globale korporatiewe sekuriteit, Laurent Giezendanner, het meer oor die onwettige handel in vervalsde landbou-insette in ‘n webinaar vertel…
30 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min