Skaapbestuur: Koggelramme en wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville oor die voeding en versorging van jou ramme en koggelramme en daarna is dit Dawie Killian van die OVK wolkantoor met die nuutste in die wolmark.
27 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min